Huisgenoot

HIGIËNE IN JOU HUIS

DIS een van die lewe se klein plesiertjies: om saans in ’n vars oorgetrekte bed in te kruip en te kan vóél hoe skoon jou beddegoed is.

Maar volgens navorsing wat onlangs in Brittanje gedoen is, ervaar heelwat mense hierdie lekkerte maar betreklik selde.

In ’n peiling onder 2 000 mense het 30% van die groep aangedui hulle was hul beddegoed net een keer per jaar. Dis nie net om van te gril nie; dit het ook ernstige gesondheidsnadele, sê kenners.

Sulke laksheid laat pestilensies soos stofmyte en skadelike mikroörganismes floreer en kan tot allerlei kwale en infeksies lei.

Kirsty Oakes, reklamehoof van Hammonds Furniture, wat die peiling laat doen het, sê die coronaviruskrisis speel dalk ’n rol: “Veral noudat baie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related