Huisgenoot

SUKKELSAK WORD ’N SPOGSAK

‘DIS ’N MINDER MOOI BROEKSPESIE, MAAR JITTE, DIS GEMAKLIK!’

OUER lesers sal dalk dié storie onthou: In die depressiejare, toe geldsake gesukkel en mense noustrop getrek het, het ma’s soms vir hul kinders onderklere uit ou meelsakkies gemaak. Dan moes jy versigtig wees dat dit nie uitsteek nie, of almal het geweet jou boude is in ’n meelsak.

Maar hoe dan nou? Die laaste jare het jy dalk opgemerk meelsakklere is nie meer iets wat mense skaam-skaam aantrek en probeer wegsteek nie. Nou loop hipsters, boheme, allerlei modieuse siele en selfs modebewuste tieners sommer oop en bloot rond in die broeke, hemde en rompies wat in groot letters spog dat dit eens ’n meelsak was.

En dan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related