DIE afgelope Desember was vir baie ’n tyd van vakansie hou, uitrus en gunstelingdinge doen, maar vir blokraailiefhebbers was daar iets besonders: Die grootste blokraai ooit in Afrikaans!
Week ná week het blokraaiers gewag en daarna uitgesien om die vakansieblokraai se volgende deel in te kry. Hierdie bielie het stuk-stuk in die tydskrif se vier Desember-uitgawes verskyn en oor altesaam agt bladsye gestrek. En om dit te kon