Huisgenoot

SY MOET NET GELUKKIG WEES

DIÉ oulike meisie met haar mooi bril is sommer baie opgewonde oor die nuwe skooljaar. Sy tol in die rondte tot haar vlootblou hoërskoolromp om haar uitwaaier. Op die sak van haar wit skoolhemp staan: “Ek weet ek kan.”

Dit is asof Allegra Lategan (12) reeds met haar geboorte op net 22 weke die leuse van haar skool, die Dunatos-Privaatskool in Stikland, Kaapstad, haar eie gemaak het. Sy het toe die nuus gehaal as die vroegste gebore baba in Suid-Afrika wat oorleef het.

Destyds het Huisgenoot berig Allegra was met haar geboorte “streng gesproke niks meer as ’n fetus nie”. Fetusse word in die mediese wetenskap gewoonlik eers op 24 weke as lewensvatbaar beskou.

En nou is die piepklein babameisietjie wat met geboorte net 515 g geweeg het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related