Baba & Kleuter

SKETE & PYNE Hier’s raad

OGGENDNAARHEID

Oggendnaarheid kan al teen ses weke inskop en is gewoonlik teen 16 weke verby. Die oorsaak is waarskynlik ’n kombinasie van hormone, die senustelsel en emosies.

Beskou dit as ’n teken dat die plasenta goed vasgeheg is en sy werk doen.

BEPROEF DÍT

■ Eet of drink gemmerkos of -drankies.

■ Eet of drink iets soggens voor jy opstaan.

■ Vermy sterk geure.

■ Vermy sigaretrook.

■ Eet sodra jy effens honger is.

■ Doen iets wat jou aandag van jou naarheid aftrek (sing help soms!).

■ Vermy vetterige kos. Koolhidraatryke kos help weer.

■ As dit erg is, vra jou dokter vir hulp.

SOOIBRAND

Wanneer die suur spysverteringsappe uit die maag opstoot en in jou slukderm beland, kry ’n mens sooibrand. Dit ontstaan wanneer die eenrigting-sluitspier wat kos uit die slukderm by die maag inlaat, nie styf genoeg toemaak nie sodat die inhoud van die maag terug in die slukderm vloei.

Die kenmerkende simptome van refluks is ’n branderige sensasie in die bors en keel. Dit volg gewoonlik veral nadat jy vrugtesap, warm

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter2 min read
Feite oor ENDOMETRIOSE
Die pyn van endometriose is uitputtend; fisiek en geestelik. Dit verwoes jou lewe, want jy kan nie werk nie, kan nie studeer nie, kan nie ’n verhouding geniet nie. Navorsers reken een uit 10 vroue ly aan endometriose, ’n chroniese siekte wat vroue in
Baba & Kleuter2 min read
Eers Gevries, En Toe Vroeg!
Cameron het ons almal verras deur vroeg op te daag. Ek was nog veronderstel om die dag by die werk te wees! Die plan was om met my dag se werk klaar te maak en dan ’n oorhandiging te doen aan ’n kollega, maar dit het nooit gebeur nie, want teen vyfuu

Related