Huisgenoot

BEKENDES HOU VAKANSIE oorsee

MAURITIUS

RHONA ERASMUS

Die Real Housewives van Pretoriaster is saam met haar onderwyserman, Wikus, en hul twee seuns, Júan (9) en Wikus jr. (7), Mauritius toe.

“Ons is mal oor eilandvakansies vir net rus. Ná ’n besige jaar is dit heerlik om langs die strand of swembad te ontspan sonder om aan kosmaak of skoonmaak te dink,” sê Rhona.

Die gesin het hulle gate uit geniet op die eilandparadys. “Hier is so baie aktiwiteite. Ons gunsteling was nie, maar dit is juis waarvan ons hou. Soos die dit doen,” sê sy.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related