Huisgenoot

ALTYD ’N GLIMLAG

DIT is veronderstel om die vrolikste tyd van die jaar te wees, maar die feestyd herinner Pippie Kruger se gesin altyd aan daardie vreeslike dag toe hul ou lewe so saam met die koms van die nuwe jaar verdwyn het.

Pippie was ’n kleuter toe sy in 2011 by ’n Oujaarsaandbraai derdegraadse brandwonde oor 80% van haar lyf opgedoen het. Toe ’n bottel vuuraansteekjel by haar gesin se huis op Lephalale oor haar ontplof, het sy vir ’n kort, vernietigende rukkie in ’n menslike fakkel verander.

Maar baie dinge het gebeur sedert dié tragedie die Krugers geruk het.

Pippie is nou 14 en “’n volwaardige tiener”, vertel haar ma, Anicè Kruger, in ’n Zoom-onderhoud. “Die hormone is daar, en so ook die . Sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related