Pikkie Uys, die gerekende Drakensberger- en Merino-teler van Mpumalanga se distrik Wakkerstroom, sê die oormaat uiteenlopende en dikwels teenstrydige bestuursadvies beskikbaar aan vleisbeesboere kan oorweldigend wees. “Hou dinge eenvoudig. As jy voorkeur aan voedingsaanpasbaarheid, gehardheid en vrugbaarheid gee, kom alles anders reg.”
‘Hou dit net eenvoudig’
Dec 22, 2023
2 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days