Landbouweekblad

Groter wins: Moeilike besluite, maar dóén dit

Die plaaslike veebedryf is vasgevang in ’n “perfekte storm” van stygende produksiekoste, markte wat weens siektes soos bek-en-klouseer gesluit word, veediefstal en wisselende weerstoestande.

Dit veroorsaak groot druk op boere se winsgewendheid, het prof. Frikkie Maré, ’n landbou-ekonoom wat in die veebedryf en rooivleismark spesialiseer, op die LRF-Veeskool by Aldam gesê.

Hy het gesê boere het nie ’n keuse nie, hulle moet hul wins verhoog. “Om dít te doen, moet ons ons produksie verhoog. Maar dan gaan jy koste ook verhoog. Hoe kry jy dit reg as jy nie in ’n posisie is om meer geld te bestee sodat jy meer wins kan toon nie?”

Daar is drie opsies wat ’n boer kán beheer, volgens Maré. Eerstens is dit geleentheidskoste, oftewel die oorweging of ’n produk meer kan verdien op ’n ander plek en of jy die beste opbrengs daarop verdien. Tweedens, die koste van marginaliteit, dus hoeveel dit méér gaan kos om ekstra

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related Books & Audiobooks