Landbouweekblad

Koel kos vir Kersdag

Vandeesweek

In jou glas 98

Krismisvader uit die stad 100

SPYSKAART

Genoeg vir 8 mense

Lietsjiepons

Garnaal-en-avoslaai

Kweperjellie-en-worcestersous-soutvarkboud

Romerige peperwortelaartappelslaai

Stampkoringslaai met groen groente Soet geroosterde groente

Koffie-roomkaramel Swartwoud-koekstruif

Lietsjiepons

Laat die vodka uit en vervang die vonkelwyn met vonkelappelsap vir ’n alkoholvrye pons.

■ 80 ml strooisuiker
■ 1 suurlemoen
■ 1 liter lietsjiesap
■ 125 ml ongegeurde vodka
■ Fyn ys
■ 1 bottel (750 ml) droë vonkelwyn
■ ’n Paar takkies vars kruisement

Sprinkel die strooisuiker op ’n bord. Sny ’n wiggie van die suurlemoen af en smeer dit om die rande van ses tot agt glase.

Druk die glase se rande in die strooisuiker en laat staan ’n rukkie sodat die suiker kan hard word.

Gooi die lietsjiesap en vodka in ’n beker en druk die res van die suurlemoen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related