Huisgenoot

ONS GUNSTELINGE VAN 2023

ENKELSNIT

FLOWERS

’n Klompie weke lank vanjaar het dit gevoel asof hierdie liedjie ’n mens volg waar jy ook al gaan. “Flowers” deur Miley Cyrus het ’n anthem geword vir ’n menigte mense omdat dit jou so bemagtig laat voel.

Dit het TikTok natuurlik oorheers en het Miley haar tweede no. 1 besorg – dit was ’n volle agt weke lank op die Billboard Hot 100.

Dit was die gewildste liedjie op radio vanjaar en was amptelik die grootste snit wêreldwyd. “Flowers” is ook vir drie Grammys benoem.

’n Mens kan sê Miley het … geblom.

AKTRISE

CHELSEA THOMAS

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related