Huisgenoot

ONS EIE VON TRAPPS

WANNEER die jaar einde se kant toe staan, is die Kerssangdiens van elke gemeente reg oor die land ’n hoogtepunt op die kalender.

Net soos vandag hier in die NG kerk Weltevreden in Roodepoort, waar ’n klein orkes wat uit 27 musikante bestaan die twee sangdienste gaan lei.

Die kern van die orkes is Die Welte-Ensemble van 10 lede, wat gereed is met hul instrumente, van ’n viool tot ’n trompet en nog meer.

Maar daar is iets ongewoons aan dié musiekgroep: Hulle is almal familie van mekaar, lede van net drie gesinne.

Net soos in talle optredes deur die jare by dié

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related Books & Audiobooks