Huisgenoot

’N NUWE NIER VIR KERSFEES

VERSIGTIG loer die blondekop by die voordeur in. Dan sien sy die jonger vrou met die donker hare waar sy stil op die rusbank sit en wag, en haar gesig verhelder. Sy gaan sit langs haar, en gee haar ’n drukkie.

Op die oog af is hulle net twee vriendinne of susters wat mekaar lanklaas gesien het, maar agter dié wedersiens skuil ’n verhaal van omgee en hoop.

Nie lank gelede nie was Allison Griffiths (44) en Elna Dürr (35) wildvreemdelinge vir mekaar. Maar vandag het Elna ’n nuwe kans op die lewe danksy Allison se linkernier in haar liggaam.

Elna, van Malmesbury in die Swartland, het vyf jaar gelede gehoor sy het chroniese nierversaking. Vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related