Idees

NUWE DINGE

BESKERM 'n TEER VEL

Soms vlam 'n mens se vel sommer uit die bloute op. Dit word rooi, warm, jeukerig en ongemaklik sensitief. Volgens die velsorghuis ervaar tot 70 persent van mense wêreldwyd sensitiewe vel. Dit kan geneties wees, of weens leefstyl- of omgewingsfaktore. Wat ook al die oorsaak, die vel se skermlaag is beskadig en moet tyd en hulp kry om te herstel. Dermalogica se nuwe (50 ml, R1 499) is ‘n bevogtiger wat sensitiewe vel binne een week kan stopsit deur die vel te help om sy eie seramied te vervaardig. Naas 'n seramiedkompleks wat die skermlaag herstel en opbou, bevat dit voedende lipiede wat die vel help om meer weerstandig en minder reaktief te wees. Dit het ook 'n vermenging van botaniese bestanddele wat simptome soos jeukerigheid, rooiheid en droogheid verlig.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees5 min read
Oorgooi
MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: 180-200 uur ♥ Nurturing Fibres Eco-Fusion: 16 x 50 g-bolle Charcoal, 16 x 50 g-bolle Cobblestone en 17 x 50 g-bolle Anvil ♥ 3,5 mm-hekelpen ♥ naald om die breidraadpunte in te werk 108 blokke = 150 x 200 cm Die groot
Idees3 min read
Onthoutye
Baie mense dink 'n plattelandse bestaan is 'n lewe van gemak en duursame dienlikheid, maar styl was nog nooit iets wat Illze Muller kon afskeep nie. Sy is die vrou met die kop vol drome agter die interieur van dié 180 jaar oue plaashuis. Teen die tyd
Idees2 min read
Ken Jou BOTTERROOMVERSIERSEL
In sy eenvoudigste vorm is botterroomversiersel 'n mengsel van botter en versiersuiker wat saam verroom word om 'n versiersel te vorm. Dit word gebruik as vulsel, versiersel en om koeke en gebak op te kikker. Dié botterroomversiersel is die maklikste

Related