Idees

'N BOTANIESE BESTAAN

Die tuinier en blomme-ontwerper Dané Erwee se lewe wentel nog altyd om plante. Om die waarheid te sê strek dié verhouding terug tot lank voor hy kan onthou: Volgens 'n familiestorie het Dané se ma hom as slapende baba saamgevat wanneer sy in 'n bootjie op die plaasdam waterblommetjies gaan pluk het. Sy eerste herinnering aan iets wat hy geplant het, was toe hy ‘omtrent vyf of ses jaar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees5 min read
Oorgooi
MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: 180-200 uur ♥ Nurturing Fibres Eco-Fusion: 16 x 50 g-bolle Charcoal, 16 x 50 g-bolle Cobblestone en 17 x 50 g-bolle Anvil ♥ 3,5 mm-hekelpen ♥ naald om die breidraadpunte in te werk 108 blokke = 150 x 200 cm Die groot
Idees3 min read
Onthoutye
Baie mense dink 'n plattelandse bestaan is 'n lewe van gemak en duursame dienlikheid, maar styl was nog nooit iets wat Illze Muller kon afskeep nie. Sy is die vrou met die kop vol drome agter die interieur van dié 180 jaar oue plaashuis. Teen die tyd
Idees2 min read
Ken Jou BOTTERROOMVERSIERSEL
In sy eenvoudigste vorm is botterroomversiersel 'n mengsel van botter en versiersuiker wat saam verroom word om 'n versiersel te vorm. Dit word gebruik as vulsel, versiersel en om koeke en gebak op te kikker. Dié botterroomversiersel is die maklikste