![f0058-01](https://article-imgs.scribdassets.com/2f9bse8lkwbop64c/images/fileTL1ZUDMD.jpg)
eesdae is die winkelrakke tot barstens toe vol lekkers in alle kleure en geure. As jy ‘n soettand het soos ek, is dit ‘n reuse versoeking en een wat ek gewoonlik nie kan weerstaan nie. Die gevolg is dat daar altyd pakke vol massa-vervaardigde lekkergoed op geheime plekkies in my huis versteek is… net vir ingeval