Kuier

SMULBY DIE Basaar

SOSATIES

Maak ongeveer 24 – 30 sosaties (afhangende van die grootte van die stokkie en hoe jy dit ryg)

BESTANDDELE Vleis

1,5 – 2 kg vetterige lamsboud, bene verwyder en in blokkies gesny
1 knoffeltoontjie, gekneus en fyngekap
4 varknektjops, bene verwyder en in blokkies gesny
5 lourierblare (bay leaves), effens gekneus
2 teelepels sout
½ teelepel fyn gemmer
½ teelepel varsgemaalde swartpeper
1 eetlepel koljandersaad
½ koppie melk
1 koppie droë appelkose

Sous

3 groot uie, in wîe gesny
1 koppie water
1 rooi brandrissie, pitjies en naatjies verwyder en fyngekap
2 eetlepels suiker
2 eetlepels matige kerriepoeier
1 teelepel sout
1 teelepel borrie
2 eetlepels appelkooskonfyt
3 eetlepels asyn
2 koppies water
Sosatiestokkies

METODE

Pak die vleisblokkies in ’n groot glasbak saam met die res van die bestanddele en gebruik jou hande om dit goed te meng. Bedek die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related