Kuier

GAAN BOS MET bessies

AMANDELKOEK MET GEMENGDE BESSIES

Genoeg vir 8 – 10

BESTANDDELE

1 koppie strooisuiker (icing sugar)
1 ⅓ koppies amandels, sonder doppe
250 g sagte botter, in blokkies gesny
4 eiers
1 teelepel vanilla essence
¾ koppie koekmeel
2 teelepels bakpoeier
1 – 2 koppies gemengde bessies vir opdiening
Versiersuiker (icing sugar) om oor te sif

METODE

Gooi die suiker en amandels in ’n voedselverwerker en maak fyn totdat die mengsel soos growwe broodkrummels lyk. Voeg die botter by en verwerk totdat die mengsel sag en romerig is. Voeg die eiers en vanilla essence by, dan die koekmeel en bakpoeier en meng goed. Skep die beslag in ’n gesmeerde Bundtkoekpan (of enige ander koekpan met ’n gat in die middel) van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related