Tuis

Vra die kenners

VRA OP FACEBOOK

Het jy ’n dringende vraag wat net nie kan wag nie? Vra sommer op Facebook, en onthou om ’n foto in te sluit sodat die span, kundiges en ander lesers kan help.

’n Wenontwerp!

Milestone Kitchens het in ons April 2023-uitgawe kombuiskaste ter waarde van R100 000 uitgeloof in hul Dream Design-kompetisie. Lesers is genooi om hul droomkombuis te beplan, mate te neem en hul gunsteling-eenhede aanlyn by milestonekitchens.co.za uit te soek – en dit op papier te sit.

Robyn van Niekerk van Sedgefield op die Tuinroete het die beste ontwerp en motivering ingestuur waarom ’n kombuisopknap met Milestone Kitchens se losstaande kaste die perfekte oplossing vir haar gesin sou wees – en daarmee vir hulle afslag van R100 000 op ’n kombuisvernuwing losgeslaan!

Soveel dinge het vanjaar vir my familie verander, en my

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis7 min read
Dié Maand In Jou Tuin
Stuur tuininligting en -vrae na tuine@tuis.co.za. Die meeste tuiniers mik na ’n “woud” van blomme op hul werf, maar het jy al ooit oorweeg om ’n koswoud op jou eiendom te skep? Die volgende twee wintermaande is ideaal vir die beplanning en aanplantin
Tuis1 min read
Tuis
REDAKTEUR Wicus Pretorius • redakteur@tuis.co.za Posadres Posbus 1802, Kaapstad 8000 Algemene navrae Yumna Tofey yumna.tofey@media24.com • 021 406 4552 REDAKSIE Artikelredakteur Beatrice Moore-Nöthnagel beatrice.nothnagel@media24.com Kreatiewe reda
Tuis13 min read
Geniet Meer Groente
Gekaramelliseerde uie neem lank en is ’n liefdestaak wat ’n haastige mens liewer nie moet aanpak nie! Skink ’n glas wyn en geniet die heerlike aromas terwyl jou uie stadig braai. Maak 4 burgers • Voorbereiding: 45 minute • Gaarmaaktyd: 1 uur • 30 ml

Related