Kuier

HY RYG PRYSEIN, OUTISME & AL

INSPIRASIE

Vir die grootste deel van sy eerste skooljaar het sy onderwyser hom geïgnoreer en alleen op die klaskamermat laat sit omdat hy nie wou deelneem aan klasaktiwiteite nie. Hy was in sy eie wêreld en het nie juis met ander leerders en of onnies op skool gekommunikeer nie.

Hy het nie juis maatjies gehad nie, en die skool het min hoop vir hom gehad – soveel só, dat sy ouers aangeraai is om hom na ’n skool vir leerders met spesiale behoeftes te stuur. Maar hulle het egter teen dié idee vasgeskop.

Vandag is Edward Heldsinger (18) van Heideveld op die Kaapse Vlakte in sy matriekjaar by Cathkin Secondary School. Hy is ook ’n inspirasiehul skool se jaarlikse prysuitdelingseremonie ’n allemintige nege matriekpryse ingeryg het!

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related