Huisgenoot

Hoe groei ’n plant uit ’n saadjie?

‘JULLE, hierdie tak is darem baie lastig,” sê Palawa die kameelperd en klap die tak bo haar kop weg.

“Hy kronkel hier deur ’n gat in die dak in, en ek wil nou nie snaaks wees nie, maar die tak is in my pad,” sê sy vies.

“Ons sal netnou ’n plan met die tak maak, kom ons luister eers na die videoboodskap,” sê Paloeka die leeu.

“Ja, ek stem. Ons kan dit sommer met die snoeiskêr afknip,” sê hul vriendin Bibi. “Maar ek gaan eers die vraag van die dag speel,”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related Books & Audiobooks