Huisgenoot

Briljant met BROCCOLI

DIE groenterak in die winkels kreun tans onder heldergroen broccoli. Ons wys jou hoe om van tradisionele geregte tot verskeie kraakvars broccolislaaie te maak – volmaak vir ’n warm somersdag.

ROMERIGE BROCCOLI-&-FETA-PASTA

GENOEG VIR 4 MENSE / BEREIDING: 15 MIN. GAARMAAK: 25-30 MIN.

◗ 500 g pasta, van jou keuse
◗ sout, soos nodig

SOUS

◗ 150-220 g broccoli
◗ 60 ml (¼ k) geroosterde sonneblomsaad
◗ 2 knoffelhuisies, gekap
◗ 60 ml (¼ k) roketof basilieblare
◗ 60 ml (¼ k) pietersielie
◗ 60 ml (¼ k) olyfolie
◗ 1 avokado, geskil en ontpit
◗ 125 ml (½ k) gladde maaskaas
◗ sap en fyngerasperde skil van 1 suurlemoen
◗ sout en vars gemaalde peper

AFRONDING

◗ 1 wiel feta
◗ ’n hand vol vars basilieblare
◗ olyfolie, vir oordrup

1 Verhit ’n groot kastrol gesoute water en bring tot kookpunt. Voeg die pasta by en kook tot al dente. Dreineer goed, maar behou 60 ml (¼ k) van die kookvloeistof.

2 Sous Stoom die broccoli tot gaar en laat afkoel. Jy kan dit ook in water kook as jy verkies.

Sit die sonneblomsaad en knoffel in die bak van ’n voedselverwerker en pols tot fyn. Voeg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related