Huisgenoot

MANS GENOEG VIR BORSKANKER

DINK aan die woord “borskankerpasiënt” en wat is die eerste prentjie wat by jou opkom?

Dit is van ’n vrou, nè? Dis beslis nie een van ’n bebaarde breker soos die kêrel met wie ons vandag gesels nie.

Maar Zac Yarbrough het die letsels as bewys. ’n Gewas so groot soos ’n gholfbal is uit sy bors verwyder, en hy moes chemo en bestraling ondergaan. Vandag is hy ’n kampvegter daarvoor dat meer mans moet besef ook húlle kan dié soort kanker opdoen.

Ja, borskanker kom beduidend meer algemeen onder vroue as onder mans voor. Maar dié wanbalans dra juis daartoe by dat baie mans nie moeite doen om meer oor dié soort kanker te leer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related