Huisgenoot

JOU STERRE

SKERPIOEN

23 OKT – 21 NOV

Jou medeheerser, Mars, en die son ontmoet op die 18de in jou teken. Hierdie gebeurtenis gee jou volop energie en selfvertroue, maar dalk ook woede en irritasie, afhangende van jou gevoelens. As jy vir iemand moet sê wat jou pla, is daar geen beter tyd om iets van die hart af te kry nie. Daar is egter ’n ander kant van die saak: Kies jou woorde versigtig, want jy wil ook nie verhoudings skaad nie. Toon bowenal deernis vir alle mense.

GELUKKIGE NOMMERS

4, 20, 45, 48, 37, 16

BOOGSKUTTER

22 NOV – 20 DES

Dit lyk of jy nie vandeesweek ’n uitlaatklep vir jou woede of frustrasie het nie. Loop lig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related