Huisgenoot

JOU STERRE

LEEU

2 JULIE – 22 AUGUSTUS

Verwag dat die rebel in jou dié week sal ontwaak, hoewel dit geen verskoning is om verwoesting te saai nie.

Jy kan veral by die werk voel jy het meer vryheid en onafhanklikheid nodig.

Jy kan nie aanneem dat alles met jou geldsake wel is nie, want onverwagte uitgawes kan jou hulpbronne tap; waak daarteen om onnodig te bestee.

As jou maat nie belangstel in ’n meer gestruktureerde finansiële benadering nie, los dit vir ’n ander dag.

GELUKKIGE NOMMERS 50, 22, 19, 11, 35, 26

MAAGD

23 AUG – 22 SEP

’n Op-die-nippertjie-geleentheid wat jou huis raak, kan jou dalk met optimisme

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related