Landbouweekblad

Rugbywêreldbeker se eenpuntplan en die landbou

Rubriek Boerderybestuur

Min geleenthede het al soveel ontledings, menings en kommentaar uitgelok soos die pas afgelope Wêreldbeker-rugbytoernooi in Frankryk. Om dit as ’n Suid-Afrikaner te beleef, was ’n wonderlike ervaring, en terselfdertyd diep emosioneel.

Ek het nie net die emosie en vasberadenheid probeer inneem nie, maar probeer oplet wat ’n mens daaruit kan leer om die omstandighede in Suid-Afrika beter te verstaan. Dit kan ’n rigtingaanwyser wees vir hoe die pad vorentoe kan lyk, naamlik een gesamentlike doel . . .

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related