Huisgenoot

MEGAN TROSKIE

STEEL HARTE IN HAAR EERSTE ROL

Sy’s net 19 jaar oud, dit is die eerste sien van haar op die televisie – en sy’s sommer al klaar ’n gunsteling van Binnelanders se kykersfamilie.

Megan speel natuurlik Thalia, ’n gr. 12-leerder wat by haar oom Louis (Germandt Geldenhuys) en Naomi (Je-ani Swiegelaar) gaan woon het.

“Sy voel sy is volwasse en smag na haar onafhanklikheid,” sê Megan oor haar karakter. “Sy wil haar eie paadjie in die lewe uitkerf en onafhanklik van haar ouers wees. Familie is vir haar belangrik en sy vind die sekuriteit en aanvaarding waarna sy altyd gesmag het.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related