Vrouekeur

Sy wil nuwe WÊRELDE VERKEN

Niemand verwag dat ’n 22-jarige al groot dinge moes vermag het nie. Jy’t skaars die skoolgrond se stof van jou voete afgeskud en probeer nog uitpluis wat daai ding wat hulle volwassenheid noem nou regtig behels. ’n Loopbaan is iets wat in die toekoms vir jou wag. Maar Marguerite van Eeden is nie ’n gemiddelde 22-jarige nie. Op 18 het sy haar eerste hoofrol in ’n rolprent vertolk en is tans in die vroulike hoofrol in die fliek Vergeet my nie te sien. Praat van vinnig uit die wegspringblokke!

Maar toneelspel is nie die enigste hooi op dié finalejaar-BA-student se vurk nie. Die dag van ons onderhoud het sy nog eksamen geskryf. “Vanoggend was dit sielkunde en gister het ek filosofie geskryf. Dithetgelukkiggoedgegaan met albei.”

Maar sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur6 min read
Bloot ANDERS
Louïde le Roux is ’n jong ma met drie seuns. Sy vertel van haar pad saam met haar middelkind: As Joshua-Luke se mamma het ek vandat hy twee jaar oud is, vermoed daar is “iets anders” omtrent hom. Hy was as baba ongelooflik ernstig, het nie sommer gel
Vrouekeur3 min read
Die Belangrikste Boek
Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant Die maatskappy Fedex het ’n advertensie gehad wat hulle op die fliek Castaway geskoei het. In die fliek is Tom Hanks
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton

Related