Huisgenoot

JOU STERRE

SKERPIOEN

23 OKT – 21 NOV

Met soveel planetêre beweging in jou teken sal jy ’n oorvloed energie hê. Jy het baie motivering en wil graag aan die gang kom. Probeer om jou besluite rondom die volmaan op die 29ste te neem. Jou intuïsie en intelligensie sal mooi saamwerk om duidelik te maak wat sal werk en wat nie. Al het jy en jou lewensmaat verskille, is dit in ’n goeie gees. Maar wees emosioneel versigtig op die 28ste. Beteuel jou om die vrede te bewaar.

GELUKKIGE NOMMERS

34, 18, 8, 2, 15, 21

SKERPIOEN: IDEALE WERKOMGEWING

Jy is baie gesteld op privaatheid. ’n Oopplankantoor is vir jou aaklig.

Jy smag na ’n deur wat jy kan sluit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related