Huisgenoot

REDDER VAN WILDE DIERE

DAAR is bygelowe. Hulle is “heldersiende” omdat hulle oë so skerp is. As jy ’n kop of ’n poot van ’n aasvoël het, kan jy kastig die toekoms voorspel. As iemand ’n beseerde voël vind, sal hulle dit liewer vir moetie gebruik as om die voël te red.

Maar aasvoëls is ongelooflik belangrik in ons ekostelsel. Vir die skoonmaak van die omgewing en die bekamping van siektes. En ál ons aasvoëlsoorte word bedreig. Die witrugaasvoël is byvoorbeeld kritiek bedreig op die IUCN-rooilys. En die swartaasvoël is bedreig.

Maar ons kan almal ’n verskil maak – vir aasvoëls en die omgewing in die algemeen.

VulPro, ’n organisasie wat aasvoëls beskerm, het ’n witrugaasvoëlwyfie wat deur ’n kar getref is by ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related Books & Audiobooks