Huisgenoot

RAAISELS

GROOT BLOKRAAI

NO 2 514 KOMPETISIEVRAAG

Watter klein insek is ter sprake?

As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokraaie.

WEN ’N BOEK VAN QUEILLERIE

KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.

Dié week wen een leser Ons skulde deur P.P. Fourie (Queillerie, R320).

Nadat tragiese gebeure tot haar man, Simon, se skielike dood lei, reis Emma na die Vrystaatse dorpie Clarens om sy as te gaan strooi. Terwyl sy by Simon se tannie Vera tuisgaan, daag ’n geheimsinnige koevert op waarvan die oënskynlik onskadelike inhoud Vera angsbevange maak.

Dit blyk dat Vera jaarliks anoniem met só ’n koevert gedreig word voor daar toegeslaan word op iets of iemand wat vir haar kosbaar is. Wie koester dié wrok teen Vera? Waarom? En sal Emma antwoorde vind voordat die teisteraar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related