Huisgenoot

MENEER REGRUK

WAAR hy ook al gaan in sy wyk – in die strate van die dorpie aan die voet van die Howickwaterval, of in die landelike nedersettings tussen die groen heuwels – hoor hy gereeld hoe een van sy Zoeloe-byname uitgeroep word.

Hier in die Zoeloe-hartland van Kwa-Zulu-Natal heet die gebruik om aan mense byname te gee izidlaliso. Losweg vertaal beteken dit om te terg of te vermaak. En Chris Pappas, die DA-burgemeester van die uMngeni-munisipaliteit, spring nie hierdie speelse tradisie vry nie.

Byname soos wat? wil ons weet. Chris (32) kyk eers half verleë na sy assistent. “Ek is maar skaam; ek weet nie of ek hierdie een moet deel nie . . .”

Maar dan pers hy voort: In die Mooirivier-distrik waar hy” of “” gedoop, wat “Klein rot” beteken. Sy assistent en veldtogbestuurder skaterlag.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related