Huisgenoot

Vinnige etes vir BESIGE OUERS

OORNAGHAWERMOUTBAKKIE

GENOEG VIR 2 MENSE / BEREIDING: 10 MIN. / VERKOEL: OORNAG

500 ml (2 k) hawermout
500 ml (2 k) melk
10 ml (2 t) fyn klapper
30 ml (2 e) chiasaad
5 ml (1 t) vanielje-ekstrak
60 ml (4 e) heuning
60 ml (4 e) vars bloubessies
1 appel, in blokkies gesny

1 Plaas die hawermout, melk, klapper, chiasaad, vanielje en heuning in ’n klein, lugdigte houer. Meng goed. Maak die houer toe en plaas oornag in die yskas.

Strooi die volgende oggend die bloubessies en appel oor, of sit dit voor saam met jou keuse van vrugte. Piesang

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related