LOTTOLAND HELP ’N DORP
Gesels. Oktober gaan inderdaad weer die mooiste maand wees wanneer kykers saam met die voormalige Boer soek ’n vrou-aanbieder en sangeres LEAH VAN NIEKERK na 13 dorpe reg oor Suid-Afrika koers kies om drome te help bewaarheid.
Lottoland help ’n dorp is ’n sustersprogram van die gewilde Dankie, Lottoland.
In die nuwe reeks dorpe oor die land besoek en mense ontmoet wat ’n plan of ’n droom het om hul gemeenskap te verbeter.