Huisgenoot

Nuut op die rakke

LAASTE KANS

Deur MARITA VAN DER VYVER. Tafelberg, R259*

Geesdriftige lesers van Wegkomkans wat haar jaar ná jaar gevra het wat van die karakters in dié boek geword het, het gemaak dat Marita van der Vyver ’n opvolg geskryf het.

“Ek het altyd gesê: Maar gebruik self jul verbeelding! Eindelik het ek besef ek wil nou maar self kyk wat verder met hulle gebeur het.”

Maar is dit nie gevaarlik om karakters met 25 jaar te laat verouder nie, kan ’n mens wel wonder.

“Natuurlik,” sê Marita. “Net soos dit gevaarlik is om self ouer te word.

“Maar soos Bobbie in ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related