Huisgenoot

LENTE op die tong

t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s

MENTSLAAI

GENOEG VIR 6-8 MENSE / BEREIDING EN GAARMAAK: 15 MIN.

ROMERIGE SLAAISOUS

◗ 30 ml (2 e) olyfolie
◗ 15 ml (1 e) rooiwynasyn
◗ 15 ml (1 e) natuurlike jogurt
◗ 10 ml (2 t) droë
◗ gemengde kruie
◗ fyn sout en vars gemaalde swartpeper, na smaak

SLAAI

◗ 250 g babamurgpampoentjies, in ringe gesny
◗ 5 ml (1 t) olyfolie
◗ 100 g cos-blaarslaai, grofgekap
◗ 20 g vars ment, grofgekap
◗ 10 g vars pietersielie, grofgekap
◗ 100 g komkommer, geskil (indien verkies) en gesny
◗ 50 g radyse, in dun ringe gesny
◗ 2 stingeluie, in dun ringe gesny

1 Romerige slaaisous Plaas die olie, asyn, jogurt en kruie in ’n klein houer met ’n stewige deksel. Geur met die sout en peper. Maak die houer toe en skud ’n paar sekondes tot goed gemeng. Hou eenkant.

2 Slaai Besprinkel die murgpampoentjies met die olyfolie en meng goed deur. Verhit ’n riffelpan of ’n braaipan en braai die murgpampoentjies tot bruin aan albei kante. Laat eenkant afkoel.

Plaas die blaarslaai op ’n opdienbord. Voeg die ment en pietersielie by en meng liggies. Rangskik die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related