Weg!

Diepe waters

Die kompetisie Onderwaterfotograaf van die Jaar wat in die Verenigde Koninkryk aangebied word, vereer die werk van fotograwe wat dit in die dieptes waag – of dit nou in die see, ’n meer, ’n rivier of selfs ’n swembad is. Die kompetisie het sy ontstaan in 1965 op die kusdorp Brighton gehad en sedertdien gegroei tot ’n jaarlikse fotografiehoogtepunt wat duisende inskrywings van reg oor die wêreld heen lok. Dit bestaan uit 13 kategorieë, onder meer Makro, Wye Hoek, Gedrag en Skeepswrakke. Daar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg2 min read
Agter Die Skerms
Jy het in die Kaap grootgeword… het jy toe ook in De Hoop gekuier? Ja, ek het goeie herinneringe aan De Hoop toe ons kleintyd daar vakansie hou het; dit was voor die opknappingswerk in 2007. Die reservaat was nog basies en ek onthou ek het volstruisv

Related