Weg!

Stille waters?

Die jaarlikse kompetisie Onderwaterfotograaf van die Jaar vier lewe in die oseane, mere en riviere van ons planeet. Dié Britse kompetisie het in 1965 op klein skaal begin, maar sedertdien só gegroei dat 4500 foto’s vanjaar van meer as 400 fotograwe in 13 kategorieë ontvang is.

Die Covid-19-pandemie het internasionale reise streng ingeperk en baie duikoorde kon nie gaste aanvaar nie. As gevolg daarvan het honderde (indien nie duisende nie) mense in dié bedryf hulle werk verloor.

Hoewel pryse ’n groot

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en
Weg2 min read
Agter Die Skerms
Jy het in die Kaap grootgeword… het jy toe ook in De Hoop gekuier? Ja, ek het goeie herinneringe aan De Hoop toe ons kleintyd daar vakansie hou het; dit was voor die opknappingswerk in 2007. Die reservaat was nog basies en ek onthou ek het volstruisv
Weg2 min read
Rol Met ’n Groot Kanon
Die dae is getel waar mense ’n “nie sleg nie, maar onthou waar hulle gebou is”-etiket aan enige nuwe Chinese motor kon hang. Dit verdien om in die mis van tyd te verdwyn, op dieselfde manier as wat die Japannese en Koreaanse motorvervaardigers al dek