Huisgenoot

Merkwaardige rubber

AS JY sommer in die huis rondkyk, sal jy gou heelwat dinge sien wat heeltemal of gedeeltelik van rubber gemaak is. Die elastisiteit en duursaamheid van rubber maak dit ideaal vir die vervaardiging van allerhande produkte – van jou tekkies se sole tot die seël van die yskas se deur, van fietsbande tot chirurgiese handskoene, van tennisballe tot karonderdele. Rubber is oral!

ONDER ’N MIKROSKOOP

Wanneer ’n mens onder ’n mikroskoop na rubberagtige materiaal kyk, sien jy wat wetenskaplikes noem “lang, verstrengelde polimeriese molekules” – miljoene van hulle! Hierdie molekules is lank en soos kettings, en hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru