HOOGMODE, DIÉ VOETBOTE
Jan 29, 2021
3 minutes
Saamgestel deur MAXINE PETERS
AS JY skoenkenners en modebewustes moes vra wat hulle daarvan dink toe dit die eerste keer op die winkelrakke kom, sou hulle hul neuse daarvoor opgetrek het.
Bonkig, lelik en gemaak van iets wat lyk soos plastiek – hoe kan jy daarvan hou? Dit sal nooit werk nie, het die kritici laat hoor.
Maar nou sing hulle ’n ander deuntjie!
Crocs – eens net geliefd onder oumas wat in die tuin woeker en ooms wat nie meer ’n duit omgee wat ander van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days