Landbouweekblad

Help vee só in warm somer wat voorlê

RubriekGrootvee

Die rekordtemperature wat in Europa voorgekom het, dui op ’n klimaatskrisis wat later na Suid-Afrika kan oorspoel , aldus die weerkenner Johan van den Berg.

Europa het die warmste Julie aangeteken sedert die rekordhouding van temperature in 1850 begin het. Dit was dalk die warmste maand in 120 000 jaar . Volgens António Guterres, sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, is die era van aardverwarming verby, en is ons nou in ’n tydperk waar die aarde kook. Hy verwys dan ook na global boiling.

Die voorspelde El Niño vir die 2023-’24-somer gaan lei tot warm toestande met min reën in Suider-Afrika. Die bykomende uitwerking van die huidige wêreldwye aardverwarming tot die El Niño-verskynsel kan van November vanjaar tot April 2024 tot rekordtemperature en droogtes in Suider-Afrika en Australië lei. Volgens prof. Francois Engelbrecht van die Global Change

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related