Landbouweekblad

Met ’n halfdosyn EIERS

Eiersmeer

Eiersmeer is so ouskool as kan kom, maar op ’n kraakbeskuitjie of sny plaasbrood is ’n skep daarvan darem lekker.

■ 6 hardgekookte eiers
■ 80 ml suurroom
■ 60 ml goeie mayonnaise
■ ’n Mespunt peperwortelsous
■ Sout, peper, gekapte kappertjiesaad en gerookte-brandrissiesmeer na smaak

Dop die eiers af en snipper dit in ’n mengbak. Voeg die suurroom, mayonnaise, peperwortelsous, sout, peper, kappertjiesaad en ’n bietjie brandrissiesmeer na smaak by. Sit voor teen kamertemperatuur. Lewer 6 porsies.

Kruie-en-kaassoufflé

Moenie bang wees vir soufflé nie. Dit smaak hemels – of dit nou hoog rys of nie! Om jou kans op ’n hoog uitgeryste soufflé te verbeter, sorg dat jou oond die regte temperatuur is wanneer jy die soufflé in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related