Huisgenoot

PA, JY MOET MAAR OPDOK

OP DIE oog af lyk dit soos ’n bootjie soortgelyk aan die een waarin baie ma’s hulle bevind. Dertien jaar lank al swoeg en sweet sy om haar twee kinders te onderhou en elke maand met haar salaris uit te kom.

Amber* vertel dinge het in ’n stadium so broekskeur gegaan dat sy ses maande lank op vriende se aalmoese moes staatmaak om vir haar kinders se busgeld skool toe te betaal.

Maar wat Amber se situasie dalk selfs erger as baie ander vroue s’n maak, is die bykomende frustrasie: Dit hoef nie so te gewees het nie.

Haar eksman, Roger*, is ’n ryk sakeman. Hy kan mos maklik meer bydra vir hul

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related