Kuier

KRY SÓPAPGELD

Papgeld is voorwaar die vloekwoord van ons hedendaagse samelewing – die hartseer storie van ma’s en oumas wat steeds sukkel met onwillige pa’s. ’n Eindelose kopseer. Maar, wat sê die reg en hoe kom jy uit by die lig aan die einde van ’n donker tonnel?

Families is gebroke, want individue is gebroke. Maar as jy ’n kind help, help jy iemand weer heel word. Op die ou end is familie die hoeksteen van die samelewing, sê oud-landdros en -staatsaanklaer, Laurie Greyvenstein.

“Ek glo vas indien kinders nie gou genoeg gehelp word nie, raak hulle volwassenes met issues wat ’n sneeubaleffek het,’’verduidelik dié man wat sedert 1987 as regsman met onderhoudsake werk. Dié dat Laurie en sy vrou, Anneke, in 2006 hul nie-winsgewende organisasie, Social Justice Foundation (SJF), begin het.

“Onderhoudversuim is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■

Related