Kuier

PA MAAK SAAK

Die band tussen ’n pa en sy kind is iets spesiaals, iets wat veronderstel is om beskerm en gekoester te word.

Maar in vandag se samelewing word pa’s ongelukkig dikwels gesien as die sekondêre ouer, die reserwe, die ma se beursie. Daar is talle grappies oor hoe hulpeloos en amper useless sommige pa’s is, maar al bevooroordeel die mensdom gewoonlik pa’s, is die kinderwet regverdig en sien beide ouers as gelyk.

Die hartseer realiteit is egter wanneer ’n paartjie se verhouding verbrokkel, word die pa dikwels opsy gestoot asof hy nie regte tot sy eie kinders het nie.

Jacques Odendaal (38) van die Strand in die Kaap en pa van twee (8 en 13), vertel hy het eintlik maar in sy huwelik gebly ter wille van sy kinders.“Ek was die een wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■

Related Books & Audiobooks