R60 000-onderhoud te veel, sê hof
Aug 16, 2020
2 minutes
Jeanne-Marié Versluis
’n Pa wat sy werk verloor het, hoef nie vir sy twee kinders van jonger as nege jaar onderhoud van R30 000 elk te betaal nie.
Dié bedrae is buitensporig vir sulke jong kinders, het die hooggeregshof in Pretoria bevind.
Die ouers is besig om te skei en hul ma het tussentydse onderhoud
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days