Landbouweekblad

Raseg of kruisteelt: Slaggereed vir ’n warmer toekoms

Grootvee

Dit lyk of die Senepol, een van die snels groeiende beesrasse in Suid-Amerika, dieselfde patroon in Suid-Afrika volg. Buiten dat navorsing daarop dui dat dié beeste gesogte eienskappe bevat wat die invloed van klimaatsverandering kan oorbrug, verkies ekstensiewe meestertelers die ras om gereed te wees vir hoër temperature en langer droogtes.

’n Eienskap wat volgens wetenskaplikes ’n belangrike bydrae kan lewer, is die gladdehaargeen wat eie aan die Senepol is en hierdie beeste help om hul liggaamstemperatuur doeltreffend te beheer en bosluise af te weer. Hulle produseer dus optimaal in snikhete toestande, terwyl die afweer van bosluise, wat ekonomies belangrike siektes soos rooiwater, anaplasmose en knopvelsiekte oordra, ook ’n ligter aanslag op die boer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related Books & Audiobooks