PLATBROOD OF PIZZA
Lewer 6
BESTANDDELE
1 kg brooddeeg
Vir die platbrood
200g botter, gesmet
6 knoffelhuisies, fyngedruk
½ koppie dhanya-blare, grofgekap
20 vars basil-blare
2 sprietuie, fyngekap sout en peper
Vir die pizza
½ koppie caramelised ui
200g blokkies bacon, gebraai
100 g bloukaas
30 g rocket-blare
METODE
Voorverhit die oond tot 200°C. Hou twee bakplate byderhand.
■ Verdeel die deeg in ses stukke en rol uit op ‘n oppervlak wat liggies met meel bestrooi is.
■ Trek ‘n stuk deeg aan albei punte om dit langer te maak
en rol tot ‘n dikte van 1-2 mm uit. Herhaal met die res van die deeg.
Vir die platbrood
■ Voer ‘n bakplaat met bakpapier uit en plaas die uitgerolde deeg daarop. Plaas■ Meng die botter, knoffel, kruie, sprietuie, sout en peper in ‘n baken verf dit oor die warm platbrode.