Huisgenoot

LIEFDE SONDER GRENSE

AN die begin van die maand het hy ’n seremonie op Witrivier gehou, daarna op Hartbeespoort. Einde van die maand is hy op Parys, en later vanjaar in Kaapstad. Daar is reeds 25 troues in sy dagboek aangeteken vir die res van die jaar, en hy sal vir elkeen op reis gaan.

Sedert Henna Erasmus (53) twee en ’n half jaar gelede besluit het om die kerklike bediening te verlaat en ’n reisende huweliksbevestiger te word, het hy reeds omtrent 260 troues behartig, reken hy.

Dié reise agter verliefde paartjies aan neem hom letterlik reg oor die land. “Dit werk uit op so tussen een en drie seremonies per week, afhangende

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related