Huisgenoot

’N TROUE VIR VIER

JY KYK weer ’n keer, want jy wilwil dink jou oë bedrieg jou: Voor in die kerk staan twéé bruidegomme pleks van een. Die manne lyk op ’n druppel na mekaar en dra eenderse duifgrys pakke.

Maar die verbasing duur net ’n halwe sekonde – dit is immers tweelingbroers wat op hul bruide wag.

En nie eens die bloedige Bolandse hitte buite demp die stralende Clement en Clint Petersen (32) se opgewondenheid oor hulle binnekort saam ewige trou gaan beloof nie. Dat hul bruide boonop susters is, verdubbel as’t ware die vreugde van vandag se bruilof, ook vir die sowat 100 gaste hier.

Kort-kort sien jy hoe een broer sy hande inmekaarwring en die ander een aan sy das torring, maar so af en toe fluister hulle vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related